Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Nova

13,30 €

Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een aand vreemde ligte in die naghemel gewaar, begin hy geheime oopkrap. Geheime oor besoekers uit die buitenste ruimte. Geheime waarby nie net Lucas nie, maar ook sy beste vriende en selfs sy gesin betrokke is. Gevaarlike geheime ... Die eerste drie titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in ’n omnibus beskikbaar: Die begin, Vuurdoop en Bloedbroers.

Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9780799391916
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.11.2018
Kustantaja
LAPA Publishers