Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Springboekie

9,30 €

<p>Springbokke het ’n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik. Amabhokobhoko! Maar wat as jy ’n ander superkrag het? Dalk is LEES jou superkrag! Soos Springboekie! Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou.<br>Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG.<br>Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy wys sy maats dat daar ʼn boek vir elkeen bestaan.<br>Selfs ’n kwaai leeu!</p>

Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9780637004534
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2024
Kustantaja
LAPA Publishers