Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Wereld van wolwe

12,00 €

<p>“Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ookskiet. Wag maar, daardie dag kom.”Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wildie seun terughê. Of Joshua gaan sterf.Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?Hoe is sy ma werklik dood?Wat is die derde mag?</p>

Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9781776354405
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2022
Kustantaja
LAPA Publishers