Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Nova

10,60 €

Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: ’n misterieuse bol lig, so groot soos ’n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; ’n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok. Die skool word ook skielik ontruim wanneer ’n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof. Al die leerders en onderwysers soek skuiling in ’n ondergrondse bunker.

Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9780799358063
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.4.2012
Kustantaja
LAPA Publishers