Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Vreesveld-reeks

9,30 €

<p>“Gee vir my die een met die yskoue hart!”Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA!Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ’n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet!Gaan Padda se lewe in ’n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons ’n held sit?</p>

Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9781776354665
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2022
Kustantaja
LAPA Publishers