Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat
  3. Tietokirjat

Die klein boek

2,50 €

<p>Klein boekies, maar hope pret!Ken jy die antwoord op die volgende?&bull; Sweet ’n mens as jy swem?&bull; Watse klere kan jou doodmaak?&bull; Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap?Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!</p>

Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9781776354016
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2022
Kustantaja
LAPA Publishers