Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat
  3. Tietokirjat

Die klein boek

2,50 €

Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... • sonsondergange op Mars is blou? • daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe? • dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9780639602639
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
11.5.2021
Kustantaja
LAPA Publishers