Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Klou

7,90 €

Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes ’n regte superheld s’n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir ’n arend vlug. “Ek moet die meerkatte gaan red!” sê Klou hard vir homself. “Ek is Super-Klou!” Maar sal Klou die meerkatte kan red ... of sal hulle hóm op die ou end moet help? ’n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.

Kirjailija
Fanie Viljoen
ISBN
9780799370959
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2014
Kustantaja
LAPA Publishers