Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Zackie Mostert

Kirjailija:
afrikaans
7,90 €

Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ’n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ’n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry ’n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel – en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel!

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799397833
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.1.2020
Kustantaja
LAPA Publishers