Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Zackie Mostert

Kirjailija:
afrikaans
7,90 €

Zackie is opgewonde toe hy hoor hulle gaan ’n toneelstuk by die skool opvoer. Hy kan nie wag om die rol van die Aaklige Trol te speel nie! Maar iemand anders wil ook graag die rol hê ... Voor Zackie sy oë uitvee, moet hy ’n meisie soen. Op die verhoog. Voor die hele skool. Behalwe as hy en Vincent ’n slim plan kan maak ...

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799359961
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
7.1.2013
Kustantaja
LAPA Publishers