Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Zackie Mostert

Kirjailija:
afrikaans
7,90 €

<p>Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie … Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends … Zackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf … oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg! EKSTRA! Bak jou eie grillerige goggakoekies! Resepte agterin die boek! Kinders is versot op Zackie Mostert se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, kulkunsies doen of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom — waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, en sy hond, Frankenstein.</p>

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799363104
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
31.1.2014
Kustantaja
LAPA Publishers