Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Vrypostige Aussie

Kirjailija:
afrikaans
5,20 €

<p>Sanré het nie verniet ’n graad in ingenieurswese nie. Sy staan haar stewels vol as terreinbestuurder by ’n gebou in wording. Die Australiër aan wie die nuwe gebou behoort, is egter vir Sanré ’n saak van kommer. Nie net is hy vrypostig en arrogant soos sy van ’n Australiër verwag nie, sy oë is net heeltemal te blou en daardie lang lyf net te fors. En hoekom hy so bekommerd is oor haar veiligheid, bly vir haar ’n raaisel. Sy ken mos haar werk en sy weet mos wat sy doen. Buitendien het die man vir haar tante gesê hy het uiteindelik sy droomvrou raakgeloop. Vir Sanré beteken dit net een ding: Bly weg!</p>

Kirjailija
Dina Botha
ISBN
9780799355734
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2012
Kustantaja
LAPA Publishers