Siirry suoraan sisältöön
Die Kersfeeslysie
Die Kersfeeslysie
Tallenna

Die Kersfeeslysie

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

Dis baie moeilik om ? superma te wees
Dis baie moeilik om ? superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davis
is ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en
’n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat sy
van Rent-a-nanny verwag nie.
Iewers moet sy egter ’n streep trek en konfronteer die eienaar van die
oppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie ’n vrou is soos sy verwag het nie,
maar ’n man. ? Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kinders
weet nie. Elani gee hom ’n snipperige tikkie raad: As hy ooit ’n sukses van
sy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marion
aanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marion
op haar drumpel, gereed vir sy eerste les.
Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hy
besef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.

Kirjailija
Dina Botha
ISBN
9781776354931
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.12.2021
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone