Siirry suoraan sisältöön
Vergeet van reëls
Vergeet van reëls
Tallenna

Vergeet van reëls

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Om aan te beweeg gaan sy eers die verlede moet oopkrap.<br>Antiekhandelaar Amelie Voster beplan om oor ses weke te trou, maar daar is net een onvoorsiene hindernis: Sy is weens een of ander misverstand nooit wettig van haar studenteliefde, Daniël Retief, geskei nie. Sy spoor hom op, maar Daniël is allesbehalwe die student wat sy onthou.<br>Hy is ’n welaf sakeman met ’n yskoue hart. ’n Slu manipuleerder en ’n afperser. As sy nie instem om hom op ’n sakereis te vergesel nie, kry sy nie ’n handtekening op haar skeikontrak nie.<br>Sy stem in, maar kort voor lank onthou sy al die intieme details van haar en Daniël se week lange studentewittebrood. Alles wat sy naarstiglik probeer vergeet het, keer terug. Daniël wroeg self om te vergeet, maar party herinneringe weier om weggepak te word. Na hul tyd saam, stem Daniël tot die egskeiding in, maar is dit wat Amelie regtig nog wil hê?</p>
Kirjailija
Dina Botha
ISBN
9780639609751
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2021
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone