Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Virus

Kirjailija:
afrikaans
12,00 €

’n Week gelede was Jake nog ’n doodgewone sewentienjarige. Nou is hy een van die enigste oorlewendes in ’n verwoeste stad. Daarom vat hy die pad op soek na sy pa. Maar ná die uitbreek van die virus is die wêreld ’n vreemde, skrikwekkende plek waar gevaar om elke draai skuil en waar jy nooit seker is wie jy kan vertrou nie.

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9780799347661
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
25.5.2010
Kustantaja
LAPA Publishers