Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Tom en die aaklige toebroodjie

Kirjailija:
afrikaans
4,80 €

'n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Jig! Tom verstaan nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die tweeling dalk iets daarmee te doen ...?

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9781779991232
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
4.8.2025