Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

My stem kan vreemde dinge doen

Kirjailija:
afrikaans
6,90 €

My stem kan vreemde dinge doen … My stem kan skree of fluister. Dit kan mense laat regop sit as hulle daarna luister.

Kom ontdek die krag van jou stem in hierdie inspirerende prenteboek. Jou stem kan ’n trooskombers wees of ’n saal se dak laat lig. Jou stem kan iemand se dag opvrolik of die wêreld verander. Daar is net een stem op aarde wat soos joune klink – so, gebruik dit vandag nog om ’n verskil te maak!

Kirjailija
Jaco Jacobs
ISBN
9781779991072
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.6.2025