Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Stalmaats

Kirjailija:
afrikaans
7,90 €

Die groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan ’n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle ’n les te leer ...

Kirjailija
Lize Roux
ISBN
9780799356342
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
17.4.2012
Kustantaja
LAPA Publishers