Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Stalmaats

Kirjailija:
afrikaans
7,90 €

Anri se verjaardag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaardagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette ... Gaan Sugarplum aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaardag van Anri se hele lewe wees?

Kirjailija
Lize Roux
ISBN
9780799356298
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
17.4.2012
Kustantaja
LAPA Publishers