Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Stalmaats

Kirjailija:
afrikaans
7,90 €

Daar le ’n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor. Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai. By die ryskool reel oom Dewald en tannie Maja ’n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras. Boonop moet hulle help om ’n spesiale "akteur" vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig. Maar dan gebeur iets wat alles deurmekaarkrap ...

Kirjailija
Lize Roux
ISBN
9780799355802
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
17.4.2012
Kustantaja
LAPA Publishers