Siirry suoraan sisältöön
Skuldig
Skuldig
Tallenna

Skuldig

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

’n Middeljarige tandarts, tereggestel in sy sitkamer. Teen die muur, een woord. In bloed. Adjudant Colin Menck kyk na die “skoon” toneel en is oortuig dis ’n professionele moordenaar se werk. Wie het hom gehuur? Die hoofverdagte is die slagoffer se vrou, wat net te onemosioneel oor die moord is. Maar wat het hy gedoen om so ’n dood te verdien? Minder as ’n week later staan Menck weer voor ’n muur met sewe bloederige
letters. Die enigste verbintenis tussen die twee slagoffers is nog ’n ongelukkige
vrou, ’n eks hierdie keer. Om sake te bemoeilik, het Menck en sy nuwe jong kollega mekaar nog nie regtig
gevind nie. Daar is boonop die wrywing met die nuwe ambisieuse groepleier. En
iemand uit ’n hoofstuk in sy lewe waarvan Menck eerder wil vergeet. Hoeveel name is op hierdie moordenaar se lys? Hoeveel mans gaan nog SKULDIG
in hulle eie bloed skryf?

Kirjailija
Martin Steyn
ISBN
9781779860453
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2026
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone