Siirry suoraan sisältöön
1. Kirjat
2. Jännitys
3. Dekkarit

Skimme en spoorsoekers

14,80 €

Alles voel verkeerd hier ...

n Man staan op n brug, reg om te spring. n Geheimsinnige vrou verskyn snags langs die Knysna-meer. Twee tieners volg n vreemde lig en maak n donker ontdekking. n Stiefpa hou aan terugkom. n Boemelaar word wakker in n veranderde wreld. n Meisie probeer haarself weer aanmekaarlas. n Ander een probeer haarself vermom. n Derde een worstel met die dood.

Alles voel verkeerd hier

21 stories wat uit die donker verbeelding van Martin Steyn gekruip het, insluitend sy eerste gepubliseerde storie en n vervolgverhaal met AO Colin Menck (Donker spoor, Skuldig). Stories oor hunkering, trauma en onmoontlike keuses. Stories met donker draaie en wrang kinkels. Stories oor skimme en spoorsoekers.

Kirjailija
Martin Steyn
ISBN
9781779860514
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2026
Kustantaja
LAPA Publishers