Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Jännitys
  3. Dekkarit

Donker spoor

16,00 €

Waarheen sal die donker spoor hom lei? Hulle kry haar lyk in n veld. n Tienermeisie verkrag, gemartel, vermoor. En sys nie die eerste een nie. Adjudant-offisier Jan Magson moet die reeksmoordenaar vang. Hy moet die slagoffers se mas en pas in die o kyk en hul vrae beantwoord, maar hy kan nie. Hy kan nie eens sy eie vrae beantwoord nie. Want agter hom l daar ook n donker spoor ... Kort voor lank haal die moorde hoofopskrifte en die gemeenskap eis antwoorde:<br><br>Hoekom trek die polisie nie die boosaard vas nie? Toe n ma n brief vir die koerant skryf en n pa n beloning uitloof, word dinge op n mespunt gedryf. Bevind Magson hom op ng n dwaalspoor of is hy uiteindelik op die donker spoor wat hom na die ware antwoorde sal lei? Donker spoor was blitsverkoperskrywer Martin Steyn se bekroonde debuutroman.<br><br>In di splinternuwe heruitgawe met n treffende nuwe omslag kan lesers weer saam met Jan Magson in die duistere psige van die moordenaar delf.

Kirjailija
Martin Steyn
ISBN
9781779860439
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.11.2025
Kustantaja
LAPA Publishers