Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Medies

5,20 €

Melanie se modelloopbaan l aan skerwe nadat sy haar enkels tydens n fotosessie breek. Ben, die helikoptervlienier, wat die noodvlug beman waarmee sy uit die klowe gevlieg word, dring haar lewe en haar hart binne terwyl sy herstel.<br><br>Nie net moet sy drastiese loopbaanbesluite neem nie, maar sy moet haar biologiese pa n twintig jaar weer in haar lewe toelaat. Sy moet uitvind haar ma het nie altyd die waarheid oor hom gepraat nie.<br><br>Kan Melanie op die dodelike aantreklike Ben vertrou in n moeilike tyd, of het hy verskuilde motiewe?

Kirjailija
Jaco Versfeld
ISBN
9781779876485
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2026
Kustantaja
LAPA Publishers