Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Medies

5,20 €

<p>Nadine Bester is ’n traumasuster op lugambulanse. Toe haar seun gedragsprobleme toon, stel die laerskool se jeugwerker, Rusty, voor dat Nadine weer begin uitgaan.<br>Haar seun hou egter glad nie van haar nuwe kêrel nie. Daarby verhuur haar ma die tuinwoonstel op hulle erf aan Rusty en nou is die jeugwerker onder haar neus en kom telkens tot haar redding.<br>Kan Rusty haar seun help om Nadine se nuwe liefde te aanvaar? Of is die aantreklike rooikop jeugwerker juis die probleem?</p>

Kirjailija
Jaco Versfeld
ISBN
9781779875600
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2025
Kustantaja
LAPA Publishers