Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Medies

5,20 €

Dokter Isabelle Cronjé geniet haar loopbaan as vlugdokter, al bevind sy haar dikwels in die skadu van haar pa, die hospitaalgroep se grootbaas. Dan rig een van haar ekskêrels sy visier op haar pa se pos en skielik is Isabelle se loopbaan en lewe in gevaar. Haar enigste bondgenoot is die lugambulans se dodelik aantreklike instaanvlieënier, Benjamin, maar hy het sy eie bagasie. Gaan Benjamin haar deur hierdie onstuimige vlug kan stuur of is hy inderwaarheid die oorsaak van haar probleme?

Kirjailija
Jaco Versfeld
ISBN
9781779875372
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2024
Kustantaja
LAPA Publishers