Siirry suoraan sisältöön
Reënboogrant Tieners: Omnibus 1
Reënboogrant Tieners: Omnibus 1
Tallenna

Reënboogrant Tieners: Omnibus 1

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword. Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: Partytjies en penaries; Hunks en hamburgers; Raves en rugstekers
ISBN
9780799389678
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.3.2018
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone