Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Reenboogrant Tieners

5,20 €

Sy naam alleen laat haar hart vinniger klop. Leon. Leon Louw. Hy is verskriklik aantreklik en sy oë is baie blou. Sy mond is incredibly soenbaar, al het dit ’n nors trek. Shani kruis gou paaie en swaarde met die nuwe inwoner van Wilgehof.

ISBN
9780799356267
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.2.2012
Kustantaja
LAPA Publishers