Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Reenboogrant Tieners

5,20 €

Shani is keelvol. Vir wat mag sy nie na Japie se partytjie toe gaan nie? Sy is amper sestien, maar haar pa behandel haar asof sy ’n babatjie is. Maar waar Japie en Rachelle is, is daar altyd moeilikheid. En Shani, Sunette en Dolf het nie een ’n idee hoe groot die moeilikheid hierdie keer gaan wees nie”¦

ISBN
9780799356168
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.2.2012
Kustantaja
LAPA Publishers