Siirry suoraan sisältöön
Reënboogrant Tieners 12: Doodloopstrate
Reënboogrant Tieners 12: Doodloopstrate
Tallenna

Reënboogrant Tieners 12: Doodloopstrate

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Alles gebeur in stadige aksie. ’n Motor se remme skree. Die Volla gly en draai dwars in die pad. Daar is ’n knalgeluid toe die motorfiets met die Kewer bots. ’n Rou kreet kom uit Leon se bors. “Shani! Hou vas …” Dit was net ’n doodonskuldige resies, ’n aand van pret … Ja, miskien was dit onverantwoordelik, maar niemand moes dóódgegaan het nie. Reënboogrant is in rou gedompel. Vrydag die 13de, die skoknag van die motorongeluk, het ’n jong lewe geëis en in die hospitaal hang nog ’n lewe aan ’n draadjie. Sal reënboogrant ooit weer dieselfde wees?</p>
ISBN
9780799356274
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.2.2012
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone