Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Sanri Steyn

7,90 €

Sanri is opgewonde toe sy hoor ’n rondreisende uitstalling met artefakte uit antieke Egipte gaan Raaiselfontein se museum besoek. Uiteindelik gebeur daar iets waaroor sy in haar koerant kan skryf! Maar dan begin vreemde dinge gebeur. Kan dit wees dat die mummie soms lewend word? En wat wil hy hê?

ISBN
9780799391305
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2018
Kustantaja
LAPA Publishers