Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Sanri Steyn

7,90 €

Sedert sy in Raaiselfontein kom bly het, het Sanri haar eie koerant, Die Raaiselfontein Gazette, begin. Toe daar nuwe intrekkers oorkant die straat is, begin Sanri se neus kriewel – soos altyd wanneer sy ’n lekker sappige storie ruik. Sanri is doodseker hulle nuwe bure is aliens. Sy moet net die bewyse kry, anders kan sy vergeet daarvan om ’n storie daaroor te skryf.

ISBN
9780799367027
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
25.7.2014
Kustantaja
LAPA Publishers