Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Modern

5,20 €

Kirsten du Bois is oortuig sy gaan bevorder word omdat sy hard werk. Haar baas reken egter sy is nie spontaan en warm genoeg met die klinte nie en iemand anders kry die pos. Om te bewys sy kan spontaan wees, aanvaar sy haar susters se uitdaging om aan n wildvreemde man se hand te vat.<br><br>Marnus Grobbelaar, erfgenaam van n hotelgroep, het n verloofde nodig voor sy pa hom sal toelaat om die besigheid oor te neem.<br><br>Marnus oortuig Kirsten om te maak of hulle verloof is, maar die lyn tussen kamma en rrig raak vinnig dof.

Kirjailija
Elsa Winckler
ISBN
9781779876584
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2026
Kustantaja
LAPA Publishers