Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Modern

5,20 €

<p>San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in ’n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete. Sy weet uit ervaring gelukkige eindes bestaan nie en stel nie belang in romanse nie.<br>Jacques het geweet iets aan San-Marie hinder hom, maar die dag in haar werkswinkel besef hy eers hoekom. Iemand met sy agtergrond kan mos nie dink aan trou en gelukkige eindes nie? Of kan ’n Kersboom van hout alles verander?</p>

Kirjailija
Elsa Winckler
ISBN
9781779875495
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.12.2024
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone