Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Modern

5,20 €

Lani rebelleer teen haar ouers wat haar n konsertpianis wil maak en gebruik haar musiektalent om popmusiekliedjies te skryf. Sy werk as kelnerin en trek rond om haar ouers te ontduik.<br><br>Elliot leef rustig en georden totdat hy Lani, n ryloper met n ghitaar, oplaai. Sy is die teenoorgestelde van sy ideale vrou, maar maak iets in hom wakker. Hy glo nie aan liefde met die eerste oogopslag nie, maar sy hart vat kortpad.<br><br>Gaan hy sy hart se wens kan weerstaan?

Kirjailija
Madelie Human
ISBN
9781779876546
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2026
Kustantaja
LAPA Publishers