Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Modern

5,20 €

Charl bestuur n groot vervoerbesigheid en sorg al jare vir sy drie jonger sibbe. Hy het nie tyd vir verhoudings nie, selfs nie vir Renise, sy jeugliefde nie. Tot hy haar een aand gestrand langs n gevaarlike pad met n stukkende motor vind. Hy moet dringend n vrag gaan aflaai en neem haar, ter wille van haar veiligheid, saam met hom.<br><br>Renise het n donker geheim wat niemand durf uitvind nie, veral nie Charl nie. Sal hul liefde hierdie nuwe toets deurstaan?

Kirjailija
Madelie Human
ISBN
9781779876362
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2026
Kustantaja
LAPA Publishers