Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Reenboogrant Maats

13,30 €

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani en Sunette op laerskool, en hulle beleef allerlei avonture. Dié omnibus bevat die eerste drie titels: Skelmstreke en kattekwaad, Alleen tuis en Die balletkonsert.

Kirjailija
Maritha Snyman
ISBN
9780799388855
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.2.2018
Kustantaja
LAPA Publishers