Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Reenboogrant Maats

5,20 €

Shani oefen kliphard vir die balletkonsert wat voorlê. Die wenner kry die kans om die rol van Klara in Die Neutekraker saam met die Russiese ballet-geselskap te dans. Sy kan nie wag om met haar nuwe rok op die verhoog te dans nie. Maar ’n onverwagse reënbui dreig om Shani se balletdrome in die wiele te ry.

Kirjailija
Maritha Snyman
ISBN
9780799356069
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
18.1.2012
Kustantaja
LAPA Publishers