Siirry suoraan sisältöön
Ons twee saam
Ons twee saam
Tallenna

Ons twee saam

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Elize loop letterlik trompop in die sjarmante Edwin vas by die firma waar sy en haar span ’n oudit doen. Van meet af aan skiet Kupido sy pyle trefseker in Elize en Edwin se rigting, hoewel ’n verhouding tussen ouditeur en kliënt taboe is. Dan ontdek Eric ’n bedrogspul by die pakhuis, en dit lyk of Edwin skuldig is. Hoe kon hy niks hiervan geweet het nie, is die vraag wat Elize teister. En hoekom jok hy vir haar? Sy besef sy sal hom nooit weer kan vertrou nie. Wanneer dit uitkom dat Edwin ’n “skaap in wolfsklere” en te alle tye eerlik was, juig Elize en weet sy haar en Edwin se toekoms is onlosmaaklik ineengestrengel.</p>
ISBN
9780799375206
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2015
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone