Siirry suoraan sisältöön
1. Kirjat
2. E-kirjat ja äänikirjat

Romanza Liefde

2,50 €

Richard het jare gelede Melanie se hart gebreek. Maar selfs met ’n gebreekte hart, was sy steeds lief vir hom. Nou is hy terug en sy voel weer die vrees dat hy nie haar liefde sal beantwoord nie.
BONUSKORTVERHAAL!

Slotsom van my lewe – Ria Richards

Petri en Lourens vind mekaar onweerstaanbaar, maar hulle werk saam op ’n gasteplaas. As iets skeefloop is daar geen wegkruipplek nie, maar sy is nie meer so seker sy wil wegkruip van hul aangetrokkenheid nie.

ISBN
9780799390049
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2018
Kustantaja
LAPA Publishers