Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Die ander vrou

16,00 €

<p>Vroue vrees haar, mans begeer haar – die ‘ander’ vrou. Die skelmpie wat mans van hul vroue en kinders steel en huise opbreek. Linda weet wat van haar gesê word, dat sy ’n blonde feeks van ’n vrou is, ’n tert in die bed. Sy weet sy sou gestenig word as dit nog wettig was. Maar sy het Fanus lief. Of altans sy dink so. Sy het op hom verlief geraak die dag toe hy haar dogtertjie op sy skouers getel het. Nou is Fanus hare, hare en Poppie s’n. Dis wat sy graag wil glo.</p>

Kirjailija
Kristel Loots
ISBN
9780799359725
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2013
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone