Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Ek en jy (Duet)

13,50 €

<p>Ek en jy is ’n heruitgawe van twee van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies, ’n Perfekte paartjie en Losbol se moses. ’n Perfekte paartjie Philip Marais is ’n man wat op sy rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met die draai van sy oë … Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou wat hom wil hê, moet daarmee saamleef. Losbol se moses Kyla vlug van haar skandes Kanada toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel haar, speel met haar … Sy wéét hy’s ’n veroweraar, ’n wolf. Maar haar hart lúister nie.</p>

Kirjailija
Kristel Loots
ISBN
9780799353808
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2014
Kustantaja
LAPA Publishers