Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Allesbehalwe

5,20 €

<p>Corneli is hoogs in haar skik met haar nuwe pos as hoof van openbare betrekkinge by die sakereus Kritzingers. Aan planne om die plek se voorkoms en beeld reg te ruk ontbreek dit haar nie. Net om te hoor die besturende direkteur het vir haar heeltemal ’n ander taak: Sy moet die erfgenaam onder hande neem en van dié “agterlike” boer ’n verfynde en waardige opvolger maak. Waarheen sy ook al die aantreklike blouoogboer neem – of dit ’n dansles of ’n wynproelesing is – die man minag alles wat na klas en kultuur lyk. En haar gevoelens vir hom wat by die dag toeneem, was glad nie deel van die opdrag nie.</p>

Kirjailija
Madelie Human
ISBN
9780799357707
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2012
Kustantaja
LAPA Publishers