Gå direkt till innehållet
Onkant!
Onkant!
Spara

Onkant!

Författare:
Engelska
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
"e;TOE EK IN MY EERSTE WERELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY: 'CHUCKY, WAARMEE IS JY BESIG?' TOE BESEF EK EK IS BESIG OM VIR DIE MENSE TE WAAI."e; - LOUIS 'CHUCKY' VAN DER WESTHUIZENHet jy al ooit gewonder hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die paviljoen klink of wat dit beteken om 'n Springbokbaadjie in jou kas te he?In die aanloop tot die Rugbywereldbeker het die joernalis Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke, provinsiale spelers, breiers en 'n rugbyskrywer te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel persoonlike oorwinnings en teleurstellings, die lesse wat rugby hulle al geleer het, spesiale kleedkamer-oomblikke en stories oor wat van die veld af gebeur. Schalk Brits verduidelik byvoorbeeld waarom dit so noodsaaklik is vir 'n Springbok om 'n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez lig weer die sluier oor hoe dit was om in die 1960's te toer en die kattekwaad wat hulle aangevang het, terwyl Jean de Villiers deel wat dit beteken om Springbokkaptein te wees. As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om 'n kaartjie vir 'n groot wedstryd te kry, dan is die boek vir jou.
Författare
Hendrik Hancke
ISBN
9781776192656
Språk
Engelska
Utgivningsdatum
2023-08-31
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator