Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Romaner
  3. Samtidsromaner

Maanschijnbaai

Författare:
afrikaans
173 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Die Calitze het alles op Maanschijnbaai kom verander. Almal weet teen di tyd hulle is slette, maar nou is daar selfs sprake dat hulle kan toor.<br><br>Kyk maar hoe het Sue die arme Zach betower. En Jo vir Saul. Maar die ergste is die geliefde dominee Gideon wat handomkeer n ander mens geword het. Het dit iets te doen met Nan se magte? Of dalk met Jeannie se betrokkenheid by daardie sekte? Hoekom anders het die oulike Ieg op vlug geslaan? En nou wil Jeannie n restaurant oopmaak en toorkos bedien.

Författare
Chanette Paul
ISBN
9781779860651
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2026-05-01