Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Maanschijnbaai

Författare:
afrikaans
173 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Ontmoet die Calitze: vier uiteenlopende vroue, elkeen in n ander lewensfase, elkeen met haar eie geite en n verlede met n hoofletter V. Die Maanschijnbaaiers sit behoorlik regop toe die Calitz-vroue die dorpie in oorlede Casper se pienk Cadillac binnevaar. As dit maar al was. Casper het egter sy afskuwelike turkoois kasarm ook aan hulle bemaak.<br><br>Die Maanschijnbaaiers glo dit moet platgeslaan word, maar vir die Calitze kan dit dalk net uitkoms bied. As hulle die kasarm leefbaar maak, kan hulle dalk die onlangse verlede ontvlug. Jo kan n verhouding wat haar finansieel en emosioneel geruneer het, verwerk. Sue kan ontsnap aan al haar eks-lovers. Nan kan oor die skok kom dat sy afgel is. En Jeannie kan wegkom van die Maidens of Sappho.<br><br>Maar op Maanschijnbaai haal die verre verlede hulle in. Want daar is iemand wat reken Casper se erfenis kom die "e;Calitz-slette"e; nie toe nie.

Författare
Chanette Paul
ISBN
9781779860637
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2026-04-01