Gå direkt till innehållet
1. Böcker
2. Barn & ungdom

Lulu-reeks

Författare:
afrikaans
85 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Lulu droom daarvan om eendag ’n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar rooi tekenboek te skets nie.

Die skool beplan ’n spesiale verjaardagfees. ’n Groot fees met lekker kos, ’n pretpark en speletjies. Daarom vra die skoolhoof vir Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die fees gaan optree.

Maar ongelukkig is daar ’n vreeslike misverstand – en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp.

Lulu is stomgeslaan. Een van die ander kinders in die skool gaan die klere ontwerp en maak. Maar wie?

Författare
Fanie Viljoen
ISBN
9780799384345
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2017-10-01

Lulu-reeks - Fanie Viljoen - E-bok (9780799384345) | Adlibris Bokhandel