Gå direkt till innehållet
1. Böcker
2. Barn & ungdom

Lulu-reeks

Författare:
afrikaans
85 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Niks is vir haar lekkerder as om ontwerpe in haar rooi tekenboek te maak nie.

Daarom is sy baie opgewonde toe hulle balletjuffrou aankondig hulle gaan ’n spesiale konsert vir die jaarafsluiting hou. Lulu gaan nie net die rol van die meer-minprinses dans nie – sy gaan ook die kans kry om ’n paar van die wonderlike uitrustings self te ontwerp!

Maar die tweeling, Alex en Alet, hou niks van ballet nie. Hulle terg gedurig vir Lulu en Carmen oor die balletklasse.

Toe Alex boonop per ongeluk ’n rol in die balletkonsert losslaan, is die gort gaar. Sal hy die spesiale seerowerprins-uitrusting dra wat Lulu vir hom ontwerp het? Of gaan die balletkonsert ’n groot flop wees ...?

’n Heerlike boek vir jong lesers wat op soek is na humor en ’n lekker spannende storie – met Elsbeth Eksteen se fantastiese volkleurillustrasies wat bydra tot die pret!

Författare
Fanie Viljoen
Illustratör
Elsbeth Eksteen
ISBN
9780799376074
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2015-07-01