Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Klasgids

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser (Afrikaans huistaal en eerste addisionele taal) se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder ander: vraestelle taaloefeninge en –toetse besprekings en vrae oor voorgeskrewe gedigte en kortverhale wenke vir onderwysers en lesers oor allerhande onderwerpe lees wat doen onderwysers wat omgee vir hul leerders en vir Afrikaans!

Författare
LAPA Publishers
ISBN
9780799399530
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2020-04-01