Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Klasgids

Författare:
afrikaans
100 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts. Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies. Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Författare
LAPA Publishers
ISBN
9780637006675
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2024-02-01

Klasgids - LAPA Publishers - E-bok (9780637006675) | Adlibris Bokhandel